Gefedereerde State van Mikronesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Federated States of Micronesia
Gefedereerde State van Mikronesië
Vlag van die Gefedereerde State van Mikronesië Seël van die Gefedereerde State van Mikronesië
Vlag Seël
Nasionale leuse: Peace, Unity, Liberty
(Engels vir: "Vrede, Eenheid, Vryheid")
Volkslied: Patriots of Micronesia
Ligging van die Gefedereerde State van Mikronesië
Hoofstad Palikir

6°55′S 158°11′O

Grootste stad Weno
Amptelike tale Engels
Regering Federale parlementêre
republiek
Manny Mori
Alik L. Alik
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verdrag oor vrye assosiasie

van die Verenigde State
3 November 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
702 km2  (191ste)
271 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2013-skatting
 - Digtheid
 
106 104[1] (192ste)
158,1 / km2 (75ste)
409,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$310 miljoen
$3 000

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$277 miljoen
$2 300

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,645[2] (117de)  –  medium
Gini (2000) 61,1[3] –  baie hoog
Geldeenheid Dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+11 en +11)
nie toegepas nie (UTC+11 en +11)
Internet-TLD .fm
Skakelkode +691
Kaart wat die Gefedereerde State van Mikronesië vertoon

Die Gefedereerde State van Mikronesië (Engels: Federated States of Micronesia) is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 702 km² en het 'n bevolking van 106 104 in 2013 gehad. Die Gefedereerde State van Mikronesië lê in die ooste van Palau en Filippyne, in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die suidweste van die Marshalleilande, in die weste van Kiribati en in die noorde van Nauru en Papoea-Nieu-Guinee. Die hoofstad is Palikir en die grootste stad is Weno.

Verwysings[wysig]

  1. (en) (2013) “Population”. The World Factbook.
  2. (en) Human Development Report 2010”. Verenigde Nasies: 2010. URL besoek op 24 Julie 2014.
  3. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 24 Julie 2014.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika