Qantas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Qantas
Daar gaan hy!
IATA: QF
ICAO: QFA
Roepsein: QANTAS
Gestig: 16 November 1920
Eerste vlug: Maart 1921
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Sydney, Nieu-Suid-Wallis,
Australië
Hooflughawens: Sydney Lughawe
Melbourne Lughawe
Brisbane Lughawe
Voorsitter: Leigh Clifford
Werknemers 33,265 (2013)
Omset: A$15.9 miljard (2013)
Bonusprogram: Qantas Frequent Flyer
Alliansie: Oneworld
Bestemmings: 41 (20 plaaslik, 21 internasionaal.)
Vloot: 140
Webtuiste: http://www.qantas.com.au

Qantas (Qantas Airways Limited) is die vlagdraer en nasionale lugredery van Australië. [1] Die naam was oorspronklik "QANTAS", 'n akroniem vir "Queensland and Northern Territory Aerial Services". Dit dra die bynaam "The Flying Kangaroo" en is Australië se grootste lugredery, en die tweede oudste in die wêreld. [2]

Die lugredery se hoofkantoor is in die Qantassentrum in die voorstad Mascot van Sydney, met sy belangrikste spilpunt die Sydney Lughawe. Qantas dra 'n 65%-aandeel van die plaaslike Australiese mark en vervoer 18,7% van alle passasiers na en van Australië.[3]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Topham, Gwyn, "Airline industry faces grim year as Gulf carriers take over the world", 17 Junie 2012. URL besoek op 19 Februarie 2013.
  2. (en) "Qantas frequent flyers get microchip cards, heralding new era in faster travel", The Independent, 13 November 2009.
  3. Qantas Overview”. Airreview.com. URL besoek op 17 Januarie 2012.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.