Sterkspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sterkspruit
Ligging van Sterkspruit op 'n kaart (Oos-Kaap)
Sterkspruit
Sterkspruit
 Sterkspruit se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°31′26″S 27°22′12″O Koördinate: 30°31′26″S 27°22′12″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Joe Gqabi
Munisipaliteit Senqu
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,02 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 893
 - Digtheid 471/km² (1 219,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 96.2%
 • Kleurling 0.9%
 • Indiër/Asiër 2.1%
 • Blank 0.4%
 • Ander 7.0%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 73.5%
 • Sotho 14.2%
 • Engels 4.3%
 • Afrikaans 1.0%
 • Ander 7.0%
Poskode (straat) 9762
Poskode (posbus) 9762
Skakelkode(s) 051(-611-)

Sterkspruit in 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sterkspruit is naby die Lesotho-grens en ongeveer 45 km van Zastron en 80 km vanaf Aliwal-Noord geleë.

Behalwe vir die verskeidenheid van winkels en vele besighede in die dorp, is daar ook die Empilisweni Distrikshospitaal, 'n openbare regeringsbefondsde en -bestuurde distrikshospitaal. Dit is 'n vlak 1-hospitaal met 93 bruikbare beddens. Aangesien dit so naby aan die Lesotho- en die Vrystaatgrens is, maak dit ook gesondheidsdienste beskikbaar aan oorgrensbesoekers van Sterkspruit.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Sterkspruit”. Sensus 2011.