Teyateyaneng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Teyateyaneng
Ligging van Teyateyaneng op 'n kaart (Lesotho)
Teyateyaneng
Teyateyaneng
Koördinate: 29°9′4.0″S 27°44′32.4″O
Land Vlag van Lesotho Lesotho
Distrik Berea
Bevolking (2005)
 - Stad 75 115
Tydsone SAST (UTC+2)

Teyateyaneng is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Berea-distrik. Die dorp se naam beteken "plek van vinnige sand" en word soms afgekort tot TY. In 2005 het dit 'n bevolking van 75 115 mense gehad.

Eksterne skakels[wysig]