Hobhouse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hobhouse
Ligging van Hobhouse op 'n kaart (Vrystaat)
Hobhouse
Hobhouse
Koördinate: 29°32′0″S 27°9′0″O Koördinate: 29°32′0″S 27°9′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Mantsopa
Tydsone SAST (UTC+2)
Vernoem na Emily Hobhouse
Webwerf: http://www.hobhouse.co.za/

Hobhouse is 'n klein dorpie in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 56 km suid van Ladybrand en naby die Caledonrivier geleë.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1904 op die plaas Poortjie van Christoffel de Bruin gestig. Die dorp is vernoem na Emily Hobhouse, die beroemde konsentrasiekamphervormer van die Tweede Vryheidsoorlog. Hobhouse het op 3 September 1913 'n munisipaliteit geword.

Distrik[wysig]

Die dorp is die handelsentrum vir die gebied wat kaas, mielies, koring en beeste produseer.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]