Yarrowstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Yarrow-stadion)
Spring na: navigasie, soek
Yarrowstadion
Die visbak, die bulring
YarrowStadium20101002.jpg
Vorige naam(e) Rugbypark
Ligging Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland
Koördinate 39°4′13″S 174°3′54″O
Eerste sooi gespit Januarie 2002
Gebou 2002
Geopen September 2002
Eienaar Stadsraad
Oppervlak Gras met sandbasis
Boukoste NZ$15 miljoen
Struktuuringenieur Warren & Mahoney
Tuisveld van
Taranaki se Rugbyunie
Team Taranaki
Taranaki Sharks (rugbyliga)
Kapasiteit
30 000

Yarrowstadion is 'n groot stadion in die sentraal geleë voorstad Westown in Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland. Voertuie kan die stadion vanaf Maratahu-straat bereik.

Die stadion word hoofsaaklik deur die Taranaki-rugbyspan, die span wat hulle in die ITM-beker verteenwoordig, gebruik. Die stadion word ook soms ingespan vir superrugbywedstryde vir die Hurricanes, alhoewel hulle tuisveld in Wellington is. Verskeie wedstryde word gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.