Trafalgarpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trafalgarpark
Trafalgar Park.jpg
Ligging Nelson, Nieu-Seeland
Koördinate 41°16′1″S 173°16′59″O
Renovasie 2008
Eienaar
Oppervlak Gras
Tuisveld van Tasmaanse Rugbyunie
Kapasiteit
20 080

Trafalgarpark is 'n groot sportveld in die hart van die stad Nelson in Nieu-Seeland se Suid-eiland. Die stadion het 'n kapasiteit van 20 080 sitplekke nadat dit vir die Rugbywêreldbeker 2011 opgegradeer is.[1] Die stadion se naam is afgelei van die Slag van Trafalgar, 'n seeslag tussen die Britse vloot en die gekombineerde magte van die Franse en Spaanse vlote.

Verwysings[wysig]

  1. Rugby World Cup 2011”. rugbyworldcup.com. URL besoek op 2010-08-07.