Russiese nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rusland
Flag of Russia.svg
Unie Союз регбистов России
Russiese Rugby Unie
Bynaam(e) Die Bere (nie-amptelik)
Afrigter(s) Vlag van Wallis Kingsley Jones
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse 78 Andrey Kuzin
Meeste punte 351 Yury Kushnarev
Eerste internasionale wedstryd
Barbarian F.C. 23 - 27 Vlag van Rusland Rusland
(6 Junie 1992)
Grootste oorwinning
Vlag van Denemarke Denemarke 7 - 104 Vlag van Rusland Rusland
(13 Mei 2000)
Grootste nederlaag
Vlag van Rusland Rusland 3 - 75 Vlag van Japan Japan
(6 November 2010)
Wêreldbeker
Verskynings 1 (Eerste in 2011)
Beste uitslag Laaste in groep

Die Russiese nasionale rugbyspan (ook nie-amptelik bekend as die Bere) verteenwoordig Rusland in rugby. Rusland het vroeër internasionaal in rugby meegeding as die Sowjetunie, maar speel sedert 1992 as Rusland.

Rusland ding gereeld mee om die Europese Nasiesbeker, en meer onlangs ook die IRR Nasiesbeker. Die span se onlangse verbetering het getoon toe hulle vir die eerste keer in hul geskiedenis tweede geëindig het in die 2006-2008 Europese Nasiesbeker se Eerste Divisie. Hulle is tans sestiende op die IRR se wêreldranglys.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: