1833

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1833

| 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu |

◄ ◄ | | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | ◄ 1833 ► | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1833
MDCCCXXXIII
Ab urbe condita 2586
Armeense kalender 1282

ԹՎ ՌՄՁԲ

Sjinese kalender 4529 – 4530

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender 1825 –1826
Hebreeuse kalender 5593 – 5594
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1888 – 1889
- Shaka Samvat 1755 – 1756
- Kali Yuga 4934 – 4935
Irannese kalender 1211 –1212
Islamitiese kalender 1249 –1249


Die jaar 1833 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • 15 AprilPous Gregorius XVI stel Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiogië en Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale.
  • 29 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Monico, patriarg van Venesië en Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels aan as kardinale.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]

Gepubliseer[wysig]

Teologie[wysig]