Amman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Amman
عمان
Amman BW 0.JPG

Kaart Vlag
Amman location.png
Amman Jordan Flag.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Jordanië Jordanië
 Deelstaat Amman
 Koördinate 31°57′N 35°56′O
 Gestig in 7000 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 680 vk km
 Hoogte bo seevlak 777-1 400 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 919 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 142/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 125 000
 Tydsone UTC +2
 Burgemeester Abdul Halim Kilani
  Amptelike Webwerf ammancity.gov.jo

Amman (Arabies: عمان) is die hoofstad en grootste stad van Jordanië. Die stad het 'n bevolking van 1 919 000 en van 2 125 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 680 km².