Gaan na inhoud

Manila

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Manila
Maynila

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Filippyne Filippyne
 Deelstaat Metro Manila
 Koördinate 14°35′45″N 120°58′38″O / 14.5958°N 120.9772°O / 14.5958; 120.9772
 Stigting 10 Junie 1574
 Oppervlakte:  
 - Totaal 38,55 vk km
 Hoogte bo seevlak 16 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 660 714
 - Bevolkingsdigtheid 43 079/vk km
 - Metropolitaanse gebied 20 795 000
 Tydsone UTC +8 (PST)
 - Somertyd geen
 Burgemeester Alfredo S. Lim
 Amptelike Webwerf www.manila.gov.ph

Manila (Tagalog: Maynila) is sedert 1976 die hoofstad en ná Quezon Stad die tweede grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 38,55 km².