Djakarta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Djakarta
Jakarta Pictures-4.jpg

Kaart Wapen
Indonesia map.png
Jakarta COA.svg
Vlag
Flag of Jakarta (vectorised).svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Koördinate 6°12′S 106°49′O / 6.200°S 106.817°O / -6.200; 106.817
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 661,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 9 607 787
 - Bevolkingsdigtheid 15 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied 30 214 303
 Tydsone UTC +7
 Goewerneur Basuki Tjahaja Purnama
 Amptelike webwerf jakarta.go.id

Djakarta is die hoofstad en grootste stad van Indonesië. Die oorspronklike naam van die stad is Sunda Kelapa (tot 1527). Die veldheer Fatahillah verower die stad in 1527 en die naam word Jayakarta (1527-1619). Batavië/Jakarta het van 'n klein hawe vinnig tot die grootste stad in Indonesië ontwikkel. Batavië is die naam wat die Indonesiese hoofstad in die Hollandse tydperk gedra het (1619-1942). Djakarta lê op die Java-eiland.

Djakarta is ook die ekonomiese en finansiële sentrum van Indonesië en 'n spesiale provinsie.

Besienswaardighede[wysig | wysig bron]

Nieu-Jakarta
Oud-Jakarta
  • Monas (Nasionale Monument)
  • Sunda Kelapa (ou koloniale hawe)
  • Taman Impian Jaya Ancol
  • Taman Mini Indonesia Indah
  • Ragunan Dieretuin
  • Duisend eilande (Kepulauan Seribu)
  • Glodok (Sjineese wyk)
  • Sea World
  • Oud-Stadhuis van Batavië (nou Museum Sejarah Jakarta)

Vervoer[wysig | wysig bron]

Susterstede[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]