C. Johan Bakkes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Merge-arrows.svg   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Casparus Johannes Bakkes.

C. Johan Bakkes
Geboorte 21 Oktober 1956
Stellenbosch
Beroep Skrywer, rekenmeester
Genre(s) Reissketse
Eggenoot/eggenote Nanna Vorster-Bakkes

C. Johan Bakkes (*21 Oktober 1956, Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer van veral reissketse.[1] Hy is 'n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die Universiteit van Wes-Kaapland, asook 'n wêreldreisiger en toergids. Hy is die seun van Cas en Margaret Bakkes en is met die kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy ma, Margaret, en broer, Christiaan Bakkes, is ook skrywers.

Boeke[wysig | wysig bron]

Van Bakkes se boeke sluit in:

  • Moer toe die vreemde in (2001)
  • Nou's ons in ons donner in (2006)
  • To Hell and Gone.. (Engelse vertaling van sy eerste twee boeke; 2008)
  • samoe(r)sa reis (2010)
  • Oepse Daisy (2011)
  • Openbaring (2016)

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8