Gaan na inhoud

Oeljanofsk-oblast

Koördinate: 53°57′N 47°55′O / 53.950°N 47.917°O / 53.950; 47.917
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oeljanofsk-oblast
Ульяновская область
Die ligging van Oeljanofsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Oeljanofsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Wolga
Ekonomiese streek Wolga
Stigting 19 Januarie 1943
Regering
Hoofstad Oeljanofsk
Leier Sergei Morozof
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 292 799
Volgorde 37ste
Digtheid 34,66/km2
Stedelik 73,5%
Plattelands 26,5%
Statistiek
Oppervlakte 37 300 km2
Volgorde 62ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 73
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.ulgov.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Oeljanofsk-oblast (Russies: Улья́новская о́бласть, Oeljanofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Oeljanofsk, genoem na Wladimir Lenin, wie se regte van Oeljanof was.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die oblast grens aan Tsjoewasjië, Tatarstan, Samara-oblast, Saratof-oblast, Penza-oblast en die Republiek van Mordowië.

Dit is aan die noordelike rand van die Sentrale Steppe geleë – 25% van die gebied bestaan uit woude en die res uit steppe en moerasse. Die Wolga-rivier verdeel Oeljanofsk-oblast in die helfte. Die oostelike deel is meestal plat en die westelike deel ’n heuwelagtige gebied.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Sowat 55% van die bevolking woon in twee stede met meer as 25 000 inwoners, Oeljanofsk en Dimitrowgrad. Russe maak 72% daarvan uit, Tatare 12%, Tsjoewasjiërs 8%, Mordwiniërs 4% en die res 4%. Die meeste behoort tot die Russies-Ortodokse Kerk, die ander 15% is Islam.

Ekonomie

[wysig | wysig bron]

Oeljanofsk en Dimitrowgrad is nywerheidstede en het talle groot fabrieke. Landbou is toegesits op veeteelt.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

53°57′N 47°55′O / 53.950°N 47.917°O / 53.950; 47.917