Gaan na inhoud

Wolgograd-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wolgograd-oblast
Волгоградская область
Die ligging van Wolgograd-oblast in Rusland.
Die ligging van Wolgograd-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Suidelike
Ekonomiese streek Wolga
Stigting 23 September 1937
Regering
Hoofstad Wolgograd
Leier Sergei Bozjenof
Amp Hoof van administrasie
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 610 161
Volgorde 18de
Digtheid 22,92/km2
Stedelik 76%
Plattelands 24%
Statistiek
Oppervlakte 113 900 km2
Volgorde 31ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 34
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.volganet.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Wolgograd-oblast (Russies: Волгогра́дская о́бласть, Wolgogradskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Wolgograd.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

49°44′N 44°07′O / 49.73°N 44.12°O / 49.73; 44.12