Seekatkiepersol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cussonia arborea)
Jump to navigation Jump to search
Seekatkiepersol
'n Seekatkiepersol in Mt. Mbati, Kameroen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Apiales
Familie: Araliaceae
Subfamilie: Aralioideae
Genus: Cussonia
Spesie: C. arborea
Binomiale naam
Cussonia arborea
Hochst. ex A.Rich. 1848[1]

Die Seekatkiepersol (Cussonia arborea) is 'n middelgroot boom wat groei in miombo-bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom het handvormige saamgestelde blare. Die aarvormige bloeiwyses, wat soos ’n seekat se vangarms lyk, gee vir die boom sy naam.[2]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Richard, Achille (1848) Tentamen Florae Abyssinicae seu Enumeratio Plantarum hucusque in plerisque Abyssiniae 1: 356.
  2. Moll, Eugene (2013). "Kiepersolfamilie". Watter Boom Is Dit? (Kindle-uitgawe). Random House Struik. pp. Location 4147. 

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]