Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Economic Community of West African States (Engels)
Communauté économique des États de l'Afrique de l'Ouest (Frans)
Comunidade Económica dos Estados da África Ocidental (Portugees)
Vlag van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state Wapen van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state
Vlag Wapen
Volkslied:
Ligging van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state
Hoofstad Abuja, Nigerië

9°4′N 7°29′O / 9.067°N 7.483°O / 9.067; 7.483

Grootste stad Lagos, Nigerië

6°27′N 3°23′O / 6.450°N 3.383°O / 6.450; 3.383

Amptelike tale Engels, Frans en Portugees
Regering
• Voorsitter
• Kommissiepresident
• Speaker van die parlement
Internasionale organisasie
Vlag van Nigerië Mahamadou Issoufou
Vlag van Ivoorkus Jean-Claude Kassi Brou
Vlag van Senegal Moustapha Cissé Lô
Onafhanklikheid
• Stigting
• Verdrag van Lagos
• Verdraghersiening

28 Mei 1975
28 Mei 1975
24 Julie 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
5 114 162 km2  
1 974 589 myl2
Bevolking
 - 2015-skatting
 - Digtheid
 
349 154 000 ()
68,3 / km2
176,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2015-skatting

$1 483 miljard[1]
$4 247[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita

$675 miljard[3] ($1 985)

Geldeenheid Vlag van Kaap Verde escudo (CVE)

Vlag van Ghana Cedi (GHS) a
Vlag van Gambië Dalasi (GMD) a
Vlag van Guinee Franc (GNF) a
Vlag van Liberië Dollar (LRD) b
Vlag van Nigerië Naira (NGN) a
Vlag van Sierra Leone Leone (SLL) b
CFA-frank (XOF) ()

Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+0)
SCT (UTC+1)
Internet-TLD
Skakelkode +
a. Sal vervang word deur die eko.
b. Liberië en Sierra Leone het hul belangstelling uitgespreek om by die eco aan te sluit.

Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state (Engels: Economic Community of West African States, ECOWAS; Frans: Communauté économique des États de l'Afrique de l'Ouest, CEDEAO; Portugees: Comunidade Económica dos Estados da África Ocidental, CEDEAO) is 'n gemeenskap van 15 lande in Wes-Afrika wat ekonomiese en politieke samewerking nastreef. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie.

ECOWAS se lidlande:

   UEMOA

   WAMZ

   Slegs ECOWAS (Kaap Verde)

ECOWAS Bank vir Belegging en Ontwikkeling se hoofkwartier in Lomé, Togo
'n Euler-diagram van Afrika se interregeringsorganisasies

Die drie amptelike tale is Engels, Frans en Portugees, hoewel daar meer as 1000 tale in hierdie gebied gepraat word en party van hulle, soos Ewe, Fulfulde, Hausa, Mandingo, Wolof, Joroeba, Igbo en Ga ook oor die landsgrense gebruik word. Dit is op 28 Mei 1975 deur die Verdrag van Lagos gestig. Die huidige president is Marcel Alain de Souza.[4]

Lidlande[wysig | wysig bron]

Die ECOWAS het 15 lidlande:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Data. "GDP, PPP (current international $) | Table". Wêreldbank. Besoek op 8 Augustus 2014.
  2. (en) Data. "GNI per capita, PPP (current international $) | Table". Wêreldbank. Besoek op 8 Augustus 2014.
  3. (en) Data. "GDP (current US$) | Table". Wêreldbank. Besoek op 8 Augustus 2014.
  4. (en) "ECOWAS Commission". ECOWAS. Besoek op 28 Oktober 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]