Arabiese Liga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van die Arabiese Liga
Embleem van die Arabiese Liga
Lidlande van die Arabiese Liga
██ Lidlande ██ Waarnemerlande

Die Arabiese Liga (Arabies: جامعة الدول العربية‎, dschāmiʿat ad-duwal al-ʿarabiyya, "Liga van die Arabiese Lande") is 'n internasionale organisasie van die Arabiese lande in Noord-Afrika en Suidwes-Asië. Die Arabiese Liga is op 22 Maart 1945 deur Egipte, Irak, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië in Kaïro, Egipte, as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Kaïro geleë.

Lidlande[wysig]

Waarnemerlande[wysig]

Instansies[wysig]

  • Raad van die Arabiese Liga
  • Arabiese Parlement

Sekretaris-generaal[wysig]

Sekretarisse-generaal van die Arabiese Liga sedert 1953[1]:

  • Nabil al-Arabi (Egipte) 1 Julie 2011 - hede
  • Amr Moussa (Egipte) 15 Mei 2001 - 1 Julie 2011
  • Esmat Abdel Meguid (Egipte) 15 Mei 1991 - 15 Mei 2001
  • Assad al-Assad (Libanon) September 1990 - 15 Mei 1991
  • Chedli Klibi (Tunisië) Maart 1979 - September 1990
  • Mahmoud Riad (Egipte) 1 Junie 1972 - Maart 1979
  • Abdel Khaliq Hassuna (Egipte) September 1952 - 1 Junie 1972
  • Abdel Rahman Azzam (Egipte) 22 Maart 1945 - September 1952

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Arabiese Liga (kategorie)