Kraalnaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kraalnaboom
S.A. nasionale nommer: 355 [1]
Volgroeide boom in Mosambiek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Euphorbia
Spesie: E. tirucalli
Binomiale naam
Euphorbia tirucalli
L.

Die Kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die boom kom voor in die stroomgebied van die Tugelarivier waar dit in bosveld groei. Daar word vermoed dat die plant gedurende die Ystertydperk uit Indië na Suider-Afrika gebring is.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kraalnaboom (kategorie)

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 137. ISBN 978-1-77007-759-1. 
  2. Haevermans (2004). Euphorbia tirucalli. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.