Alexandria, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alexandria
(KwaNonkqubela ingesluit)
NG kerk Alexandria is 'n provinsiale erfenisterrein.[1]
NG kerk Alexandria is 'n provinsiale erfenisterrein.[1]
Ligging van Alexandria op 'n kaart (Oos-Kaap)
Alexandria
Alexandria
 Alexandria se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°39′12″S 26°24′30″O Koördinate: 33°39′12″S 26°24′30″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Ndlambe
Stigting 1820
Oppervlak[2]
 - Dorp 5,7 km²  (2,2 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 10 085
 - Digtheid 1 769/km² (4 581,7/myl2)
Ras (2011)[2]
 • Swart 77.4%
 • Kleurling 16.3%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 5.2%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[2]
 • Xhosa 72.8%
 • Afrikaans 20.3%
 • Engels 4.2%
 • Ander 2.7%
Poskode (straat) 6185
Poskode (posbus) 6185
Skakelkode(s) 046
Die kerksaal en kerkgebou van die NG gemeente Alexandria.

Alexandria is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is tussen Port Elizabeth en Port Alfred op die R72 hoofweg geleë.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie het ontstaan as 'n NG gemeente in 1856. Vanaf 1820 het die gebied as Olifantshoek bekend gestaan. In 1873 het die Kerk die gemeente Alexandria ter ere van ds. Alexander Smith genoem. Ds. Smith het in 1823 uit Skotland na die NG gemeente Uitenhage gekom as een van die vroegste Skotse predikante wat die tekort aan predikante in Suid-Afrika moes kom verlig. Alexandria se gemeente is van die NG gemeente Uitenhage afgestig. Die dorp het in 1940 'n munisipaliteit geword.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die distrik van 2 440 km2 is die enigste waar sigorei op 'n kommersiële skaal verbou word. Die Karel Landman Monument is ook in die omgewing.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 9/2/005/0004- Dutch Reformed Church Voortrekker Street Alexandria”. South African Heritage Resource Agency.
  2. 2,0 2,1 2,2 Som van die hoofplekke Alexandria en KwaNonkqubela tydens 2011-sensus.