Steytlerville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steytlerville
(ingesluit Vuyolwetho)
Sarel Cilliersstraat in Steytlerville
Sarel Cilliersstraat in Steytlerville
Ligging van Steytlerville op 'n kaart (Oos-Kaap)
Steytlerville
Steytlerville
 Steytlerville se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°20′S 24°20′O Koördinate: 33°20′S 24°20′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Baviaans
Stigting 1875
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,7 km²  (9,5 vk m)
Hoogte 405 m (1 329 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 4 017
 - Digtheid 163/km² (422,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 22.8%
 • Kleurling 71.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 5.3%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 80.1%
 • Xhosa 17.1%
 • Engels 1.4%
 • Ander 1.4%
Poskode (straat) 6250
Poskode (posbus) 6250
Skakelkode(s) 049
Ds. A.I. Steytler van die NG gemeente Uitenhage, na wie die dorp en gemeente genoem is.

Steytlerville is 'n dorp in die Oos-Kaap, wat op 10 Junie 1876 saam met die plaaslike gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig is. Die dorp is genoem na ds. A.I. Steytler. Dit was een van slegs enkele dorpe in Suid-Afrika waar geen drank verkoop mag word nie.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp het ontstaan in 1876 toe die NG gemeente Steytlerville gestig is op die plaas Doorschpoort. Die gemeente en dorp is vernoem na ds. A.I. Steytler, indertyd leraar van die NG gemeente Uitenhage. Die oorspronklike bedoeling was dat die dorp Steytlerwil sou heet na aanleiding van ds. Steytler se ysere wil wat alle struikelblokke te bowe gekom het in sy beywering vir afstigting, maar toe die gemeente op 10 Junie 1876 gestig is, was dit met die spelling soos dit vandag nog is.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die distrik is 3 600 km2 groot. Merinowol en sybokhaar is van die belangrikste produkte van die distrik.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Som van die hoofplekke Steytlerville en Vuyolwetho tydens die 2011-sensus.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]