Rietbron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rietbron
NG kerk Rietbron
NG kerk Rietbron
Ligging van Rietbron op 'n kaart (Oos-Kaap)
Rietbron
Rietbron
 Rietbron se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°53′56″S 23°8′56″O Koördinate: 32°53′56″S 23°8′56″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Baviaans
Stigting 1855
Oppervlak[1]
 - Dorp 18,29 km²  (7,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 184
 - Digtheid 65/km² (168,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 7.8%
 • Kleurling 87.6%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 3.4%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 96.3%
 • Engels 1.6%
 • Ander 2.1%
Poskode (straat) 6540
Poskode (posbus) 6540
Skakelkode(s) 044

Rietbron is 'n klein dorpie in die Baviaans Munisipaliteit, Oos-Kaapprovinsie, 64 km noordwes van Willowmore en 85 km suidoos van Beaufort-Wes.

Die dorpie het sy ontstaan te dankie aan die gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat in 1913 deels van die NG gemeente Beaufort-Wes maar hoofsaaklik van Willowmore se gemeente afgestig is. Dit is 'n boerderysentrum vir 'n streek waarin hoofsaaklik met skape geboer word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Rietbron”. Sensus 2011.