Coldstream

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Coldstream
Ligging van Coldstream op 'n kaart (Oos-Kaap)
Coldstream
Coldstream
 Coldstream se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°57′0″S 23°43′0″O Koördinate: 33°57′0″S 23°43′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Kou-Kamma
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 2,53 km²  (1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 1 657
 - Digtheid 655/km² (1 696,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 33.0%
 • Kleurling 62.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 4.0%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 72.4%
 • Xhosa 22.7%
 • Engels 2.9%
 • Ander 2.0%
Poskode (straat) 6311
Poskode (posbus) 6311
Skakelkode(s) 042

Coldstream is 'n nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika in die Tsitsikamma streek. Die nedersetting is net noord van die N2-nasionale pad, oos van die Bloukransrivierbrug en die R 102 hoofpad gaan deur die nedersetting. In 1910 is 'n grafsteen uitgegrawe wat ongeveer 2000 jaar oud was. Op die klip was 'n tekening van 'n kunstenaar wat 'n palet en 'n veer (vir 'n kwas) vashou. Die ontdekking het 'n groot beroering veroorsaak onder die paleontoloë.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Coldstream”. Sensus 2011.