Geraldine Fraser-Moleketi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Geraldine Fraser-Moleketi
Geraldine Fraser-Moleketi

Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
Ampstermyn
1999 – 2006
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Zola Skweyiya
Opgevolg deur Richard Baloyi

Minister van Welsyn en Bevolkingsontwikkeling
Ampstermyn
1996 – 1999
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Patrick McKenzie

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 Augustus 1960 (1960-08-24) (60 jaar oud)
Politieke party African National Congress, Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Eggenoot/eggenote Jabu Moleketi

Geraldine Fraser-Moleketi (gebore 24 Augustus 1960–) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en voormalige ANC-kabinetsminister tydens Presidente Nelson Mandela en Thabo Mbeki se bewind.