Mangosuthu Buthelezi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mangosuthu Buthelezi
Mangosuthu Buthelezi

Mangosuthu Buthelezi


President van die Inkatha-Vryheidsparty
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
1975

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
1994 – 2004
Voorafgegaan deur Danie Schutte
Opgevolg deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Ampstermyn
1994 – 2004

Hoofminister van KwaZulu
Ampstermyn
1976 – 1994

Leier van die KwaZulu territoriale Owerheid
Ampstermyn
1970 – 1976

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 Augustus 1928
Mahlabatini, Natal, Unie van Suid-Afrika
Politieke party Inkatha-Vryheidsparty
Religie Anglikanisme

Mangosuthu (Gatsha) Ashpenaz Nathan Buthelezi (Mahlabatini, KwaZulu-Natal, 27 Augustus 1928) is 'n Zoeloe-prins en politikus. Hy is die stigter en leier van die Inkatha-Vryheidsparty. Van 1994 tot 2004 was hy minister van Binnelandse Sake in die kabinet van Nelson Mandela en in die kabinet van Thabo Mbeki.