Manto Tshabalala-Msimang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Manto Tshabalala-Msimang
Manto Tshabalala-Msimang
Manto (links) en Sushma Swaraj (regs) in New Delhi op 3 Maart 2004

Minister in die Presidensie
Ampstermyn
25 September 2008 – 10 Mei 2009
President Kgalema Motlanthe

Minister van Gesondheid
Ampstermyn
1999 – 25 September 2008
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Nkosazana Dlamini-Zuma
Opgevolg deur Barbara Hogan

Waarnemende Minister van Kommunikasie
Ampstermyn
6 April 2009 – 10 Mei 2009
Voorafgegaan deur Ivy Matsepe-Casaburri
Opgevolg deur Siphiwe Nyanda

Adjunkminister van Justisie
Ampstermyn
1996 – 1999

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Oktober 1940
Durban, Unie van Suid-Afrika
Sterf 16 Desember 2009 (op 69)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/eggenote Mandla Tshabalala
Mendi Msimang

Mantombazana 'Manto' Edmie Tshabalala-Msimang, née Mali, (9 Oktober 194016 Desember 2009[1]), was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was adjunkminister van justisie tussen 1996 en 1999 en het omstrede gedien as minister van gesondheid tussen 1999 en 2008 onder president Thabo Mbeki. Sy het ook as minister in die presidensie onder president Kgalema Motlanthe vanaf September 2008 tot Mei 2009 gedien.

Haar klem op die behandeling van Suid-Afrika se Vigs-epidemie, wat maklik bereikbaar sou wees deur die gebruik van alkoholiese dranke en groente soos knoffel en beet, eerder as met teenretrovirale medisyne, het gelei tot internasionale kritiek. Daar is beweer dat hierdie beleid direk gelei het tot die dood van meer as 300 000 Suid-Afrikaners wat geïnfekteer was.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. SAPA (26 Desember 2009). "Manto Tshabalala-Msimang dies". news24. Johannesburg. Besoek op 17 Oktober 2012.
  2. Lewandowsky, Mann, Bauld, Hastings, Loftus. "The Subterranean War on Science". Observer. Association for psychological science. Besoek op 4 November 2013.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

In haar eie woorde:

Voorafgegaan deur
Ivy Matsepe-Casaburri
Waarnemende Minister van Kommunikasie
April 2009–Mei 2009
Opgevolg deur
Siphiwe Nyanda
Voorafgegaan deur
Nkosazana Dlamini-Zuma
Minister van Gesondheid
1999–2008
Opgevolg deur
Barbara Hogan