Gujarat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gujarat se ligging in Indië

Gujarat (Gujarati: ગુજરાત Gujarāt [guʤəˈrɑːt]) is 'n groot deelstaat in westelike Indië. Die hoofstad van die deelstaat is Gandhinagar en die grootste stad is Ahmedabad. Die bevolking praat Gujarati.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]