Kerala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Kerala in Indië.

Kerala (Malajalam: കേരളം) is 'n deelstaat in suidoostelike Indië. Die hoofstad van die staat is Thiruvananthapuram (voorheen Trivandrum) en die grootste stad Kochi (voorheen Cochin).