Andhra Pradesh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Andhra Pradesh se ligging in Indië

Andhra Pradesh (Telugu: ఆంధ్ర ప్రదేశ్ Āndhra Pradēś [ˈɑːndʰrʌ prʌˈdeːɕ], Sanskrit vir: "land van die Andhra") is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië. Die hoofstad en grootste stad van die deelstaat is Hyderabad. Die nuwe hoofstad Amaravati is tans in aanbou.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]