Sikkim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sikkim
Kangch-Goechala.jpg
staat van Indië
Datum van stigting of ontstaan16 Mei 1975Wysig
Inheemse etiketसिक्किम, SikkimWysig
LandIndiëWysig
HoofstadGangtokWysig
Geleë in administratiewe eenheidIndiëWysig
Geografiese ligging27°19′48″N 88°37′12″EWysig
Hoogste puntKangchenjungaWysig
StaatshoofShriniwas Dadasaheb PatilWysig
Kantoor gehou deur hoof van die regeringHoofminister van SikkimWysig
Hoof van plaaslike regeringPawan Kumar ChamlingWysig
Uitvoerende liggaamSikkim Legislative AssemblyWysig
Wetgewende gesagSikkim Legislative AssemblyWysig
VervangKoninkryk van SikkimWysig
TydsoneUTC+05:30Wysig
Eienaar vanPaljor StadiumWysig
Grens aanWes-BengaleWysig
Samehangend metSikkimWysig
Amptelike webwerfhttp://www.sikkim.gov.in/Wysig
Seël beskrywingSeël van SikkimWysig
Geskiedenis van die onderwerpgeskiedenis van SikkimWysig
Vlag van die voormalige Koninkryk van Sikkim (1967–1975)
Sikkim se ligging in Indië
Seël van Sikkim

Sikkim (Nepalees: सिक्किम, Tibettaans: འབྲས་མོ་ལྗོངས་) is 'n deelstaat in noordoostelike Indië. Dit grens in die noorde aan China se outonome gebied Tibet, in die weste aan Nepal, in die ooste aan Bhoetan en in die suide aan die Indiese deelstaat Wes-Bengale. Die hoofstad en die grootste nedersetting is Gangtok. Die deelstaat het 'n bevolking van 607 688 in 2011 gehad en met 'n oppervlakte van 7 096 km² is Sikkim een van die land se kleinste deelstate. Sedert 1975 is die gebied 'n Indiese deelstaat en tot 2005 was die gebied omstrede tussen Indië en China.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]