Manipur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Manipur se ligging in Indië

Manipur is 'n deelstaat in oostelike Indië. Die hoofstad en grootste nedersetting is Imphal. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2,7 miljoen, en met 'n oppervlakte van 22 347 km², is Manipur een van die kleinste deelstate van die land.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]