Rooihartboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Hymenocardia ulmoides)
Jump to navigation Jump to search

Rooihartboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
H. ulmoides
Binomiale naam
Hymenocardia ulmoides

Die Rooihartboom (Hymenocardia ulmoides) is 'n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom in die verre noorde van Suid-Afrika tot in Zimbabwe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]