Rooihartboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooihartboom
S.A. nasionale nommer: 317 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Phyllanthaceae
Tribus: Hymenocardieae
Genus: Hymenocardia
Spesie: H. ulmoides
Binomiale naam
Hymenocardia ulmoides
Tul.

Die Rooihartboom (Hymenocardia ulmoides) is 'n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom in die verre noorde van Suid-Afrika tot in Zimbabwe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 124. ISBN 978-1-77007-759-1.