Klein-Brakrivier
Voorkoms
Klein-Brakrivier | |
---|---|
Oorsprong | Wes-Kaap |
Monding | Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Stroomgebiedopp. | Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel |
Klein-Brakrivier | |
---|---|
Klein-Brakrivier | |
Koördinate: 34°5′31″S 22°8′55″O / 34.09194°S 22.14861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete |
Plaaslike Munisipaliteit | Mosselbaai |
Klein-Brakrivier is die naam van 'n rivier en 'n vakansieoord langs dieselfde rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Rivier
[wysig | wysig bron]Die rivier is deel van Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel. Dit word onder andere deur die Moordkuilrivier gevoed. Dit mond uiteindelik in die Indiese Oseaan uit langs die gelyknamige vakansieoord. Die Knysnaseeperdjie kom voor in die riviermonding.
Vakansieoord
[wysig | wysig bron]Die oord is 15 km oos van Mosselbaai langs die N2 nasionale pad geleë. Die gelyknamige rivier mond hier in die Indiese Oseaan uit.