Hoekwil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hoekwil
Hoekwil is in Wes-Kaap
Hoekwil
Hoekwil
 Hoekwil se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°58′S 22°37′O / 33.967°S 22.617°O / -33.967; 22.617Koördinate: 33°58′S 22°37′O / 33.967°S 22.617°O / -33.967; 22.617
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitGeorge
Oppervlak
 • Totaal21,97 km2 (8 48 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 787
 • Digtheid172/km2 (450/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank21.9%
 • Indiër/Asiër0.2%
 • Kleurling63.1%
 • Swart12.8%
 • Ander2.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 78.8%
 • Engels 12.6%
 • Xhosa 6.4%
 • Ander 2.2%

Hoekwil is 'n klein plaasdorpie, bokant Wildernis, en omtrent 20 km buite George se middestad.

Interessant[wysig | wysig bron]

Die vorige naam van die nedersetting is Olifantshoek. In die tyd toe poskodes in Suid-Afrika ingevoer is, is besluit om die naam van die dorpie te verander om verwarring met die dorp Olifantshoek in die Noord-Kaap te voorkom. Hoekwil is afgelei van die "hoek" van Olifantshoek en die "wil" van Wildernis.

Oud-staatspresident P.W. Botha en sy vrou is ter ruste gelê in die begraafplaas langs die N.G. Kerk op Hoekwil.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Hoekwil". Sensus 2011.