Herold

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Herold
Ligging van Herold op 'n kaart (Wes-Kaap)
Herold
Herold
Koördinate: 33°50′0″S 22°27′0″O Koördinate: 33°50′0″S 22°27′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit George
Tydsone SAST (UTC+2)

Herold is 'n klein nedersetting aan die noordekant van die Montagupas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na die eerste predikant van die NG gemeente George, ds. T.J. Herold. Die N9 nasionale pad loop noord van die dorp verby.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]