Brenton-on-Sea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brenton-on-Sea
Ligging van Brenton-on-Sea op 'n kaart (Wes-Kaap)
Brenton-on-Sea
Brenton-on-Sea
Koördinate: 34°4′0″S 23°1′0″O Koördinate: 34°4′0″S 23°1′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Knysna
Tydsone SAST (UTC+2)

Brenton-on-Sea is 'n klein vakansiedorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is naby Knysna en ongeveer 4km strandlangs vanaf Buffelsbaai. Die plekkie het bekend geword toe 'n swerm Brenton Blou skoenlappers (Orachrysops niobe) (Engels:Brenton Blue butterfly) daar herontdek is. Die spesie is as uitgesterf beskou. Daar is ook 'n strand by Brenton-on-Sea sowel as verskeie visvangplekke. Die oord is vernoem na sir Jahleel Brenton, die admiraal wat gehelp het om die hawe by Knysna te ontwikkel.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]