Hartenbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hartenbos
Ligging van Hartenbos op 'n kaart (Wes-Kaap)
Hartenbos
Hartenbos
 Hartenbos se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°7′S 22°7′O / 34.117°S 22.117°O / -34.117; 22.117Koördinate: 34°7′S 22°7′O / 34.117°S 22.117°O / -34.117; 22.117
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Eden
Munisipaliteit Mosselbaai
Stigting 1933
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,20 km²  (9,3 vk m)
Hoogte m (16 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 4 196
 - Digtheid 173/km² (448,1/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 9.9%
 • Kleurling 17.5%
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Blankes 71.5%
 • Ander 0.6%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 93.4%
 • Engels 4.3%
 • Ander 2.3%
Poskode (straat) 6520
Skakelkode(s) 044
Hartenbos is bekend vir sy gewilde ATKV-vakansieoord

Hartenbos is 'n dorp in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dis is geleë 45 kilometer vanaf George en behoort saam met 20 ander nedersettings aan die Munisipaliteit van Mosselbaai. Hartenbos was oorspronklik 'n plaas, maar die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens het die dorp in 1933 in 'n vakansieoord vir hulle werknemers verander. Die strand by Hartenbos is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Wapen[wysig | wysig bron]

Hartenbos se munisipale raad het in 1985 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In goud, 'n alwyn met drie blomtrosse van natuurlike kleur, die skild, aan weerskante rond uitgesny van blou en belaai met 'n regopgesplaaste goue vis. Die helmteken was 'n bosbok op 'n grasgrond, en die wapenspreuk was "Met hart en hand".[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bibliografie[wysig | wysig bron]

  • "Tourist's Guide to Greater Mossel Bay" (saamgestel deur Marie Sweetnam), vol. 1; Okt. 1997
  • "Afrikaans my darling", Koos Kombuis, Human & Rousseau (2003)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]