Ljubljana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ljubljana
LaibachLubiana
Ljubljana-skyline.jpg

Ligging in Slowenië Wapen
Karte Ljubljana si.png
Blason ville si Ljubljana (Slovénie).svg
Vlag
Flag of Ljubljana.svg
 Land Vlag van Slowenië Slowenië
 Eerste historiese verwysing 1144
 Oppervlakte:  
 - Totaal 275 vk km
 Hoogte bo seevlak 298 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 278 638
 - Bevolkingsdigtheid 1 013/vk km
 Tydsone CET / UTC+1
 - Somertyd CEST / UTC+2
 Burgemeester Zoran Janković
 Amptelike Webwerf www.ljubljana.si

Ljubljana [ʎubˈʎa:nʌ] (Duits soms ook: Laibach, Italiaans: Lubiana, Latyn: Labacum) is die hoofstad en grootste stad van Slowenië met 'n bevolking van 278 638 mense volgens die sensus van 2007. Ljubljana is die kulturele, wetenskaplike, ekonomiese en administratiewe sentrum van die land.