Andorra la Vella

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Andorra la Vella
Andorra la Vella 3.JPG

Kaart Wapen
Andorra map.png
Emblem of Andorra la Vella.svg
Vlag
Flag of Andorra la Vella.svg
 Land Vlag van Andorra Andorra
 Koördinate 42°30′N 01°30′O / 42.500°N 1.500°O / 42.500; 1.500
 Stigting 1278
 Oppervlakte:  
 - Totaal 12 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 023 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 22 256
 - Bevolkingsdigtheid 762,8/vk km
 Etniese groepe:  
 - Inheemse bevolking 33%
 - Spanjaarde 43%
 - Portugese 11%
 - Franse 7%
 Amptelike Webwerf andorralavella.ad

Andorra la Vella (Katalaans, letterlik "Andorra die Oue"; Frans: Andorre-la-Vieille) is die hoofstad en grootste stad van Andorra en die gelyknamige administratiewe distrik (parroquia). Met 'n bevolking van sowat 23 000 is Andorra la Vella ook die enigste stad in die Prinsdom Andorra, 'n klein onafhanklike land tussen Frankryk en Spanje in die Pireneë.

Andorra la Vella is in die ooste van die Pireneë-bergreeks geleë en vorm ook in geografiese opsig die middelpunt van die prinsdom. Met 1 023 meter bo seevlak is dit die hoogsgeleë hoofstad in Europa.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]