Gaan na inhoud

Lys van administratiewe streke van Italië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hierdie is 'n lys van administratiewe streke van Italië.

Italië is onderverdeel in twintig administratiewe streke (Italiaans: regione). Hierdie streke is op hulle beurt in 'n groot aantal provinsies verdeel.

Administratiewe streke

[wysig | wysig bron]

Die streke van Italië is soos volg:

Administratiewe streke van Italië
Nommer Afkorting Afrikaanse naam Italiaanse naam Hoofstad
1 ABR Abruzze Abruzzo L'Aquila
3 PUG Apulië Puglia Bari
4 BAS Basilicata Basilicata Potenza
5 CAL Kalabrië Calabria Catanzaro
6 CAM Kampanië Campania Napels
7 EMR Emilia-Romagna Emilia-Romagna Bologna
8 FVG Friuli-Venezia Giulia Friuli-Venezia Giulia Triëst
9 LAZ Latium Lazio Rome
10 LIG Ligurië Liguria Genua
11 LOM Lombardye Lombardia Milaan
12 MAR Marke Marche Ancona
13 MOL Molise Molise Campobasso
14 PMN Piëmont Piemonte Turyn
15 SAR Sardinië Sardegna Cagliari
16 SIC Sisilië Sicilia Palermo
18 TOS Toskane Toscana Florence
17 TAA Trentino-Suid-Tirol Trentino-Alto Adige Trente
19 UMB Umbrië Umbria Perugia
2 VAO Valle d'Aosta Valle d'Aosta Aosta
20 VEN Veneto Veneto Venesië

Vyf streke het 'n outonome status:

  • Sisilië
  • Sardinië
  • Valle d'Aosta
  • Trentino-Suid Tirol
  • Friuli-Venezia Giulia

Sien ook

[wysig | wysig bron]


Vlag van Italië

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo)Apulië (Puglia)BasilicataKalabrië (Calabria)Kampanië (Campania)Emilia-RomagnaFriuli-Venezia GiuliaLatium (Lazio)Ligurië (Liguria)Lombardye (Lombardia)Marke (Marche)MolisePiëmont (Piemonte)Sardinië (Sardegna)Sisilië (Sicilia)Toskane (Toscana)Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria)Valle d'AostaVeneto