Skurweblaarrosyntjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skurweblaarrosyntjie
S.A. nasionale nommer: 459.2 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
(klade): Eurosids II
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Grewia
Spesie: G. flavescens
Binomiale naam
Grewia flavescens
Juss., 1804

Die Skurweblaarrosyntjie (Grewia flavescens) se blare is grof, veral aan die onderkant. Die plant se blare is groter as dié van die rosyntjiebos en is taamlik breed. Die spesie is meer tropies em kom in die noorde van Limpopo, Noordwes en Mosambiek, die hele Zimbabwe en ook die noorde van Botswana en Namibië voor.

Bronne[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Grewia flavescens
  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 239. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig | wysig bron]