Manipoer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manipoer se ligging in Indië

Manipoer is 'n deelstaat in oostelike Indië. Die hoofstad en grootste nedersetting is Imphal. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2,7 miljoen, en met 'n oppervlakte van 22 347 km², is Manipoer een van die kleinste deelstate van die land.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]