Markhamia obtusifolia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Goueklokkiesboontjieboom
Markhamia obtusifolia Tree.jpg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Markhamia
Spesie:
M. obtusifolia
Binomiale naam
Markhamia obtusifolia
(Baker) Sprague
Sinonieme
  • Dolichandrone obtusifolia Baker
  • Markhamia lanata K.Schum.
  • Markhamia paucifoliolata De Wild.
  • Markhamia verdickii De Wild.

Die goueklokkiesboontjieboom (Markhamia obtusifolia) is 'n boom wat in verskeie lande in Afrika voorkom: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is dit inheems aan Limpopo.

Die boom se FSA-nommer is 677.1[1]

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]