Michael Cunningham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Michael Cunningham
Cunningham in New York, 2007
Gebore 6 November 1952
Cincinnati, Ohio, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma mater Stanford Universiteit
Beroep Romanskrywer
Bekend vir A Home at the End of the World (1990)
Flesh and Blood (1995)
The Hours (1998)
Specimen Days (2005)
By Nightfall (2010)
Eerbewyse Pulitzerprys vir Fiksie 1998
PEN/Faulkner Award 1999

Michael Cunningham (gebore 6 November 1952) is 'n Amerikaanse skrywer van romans. Sy roman The Hours het in 1999 die Pulitzerprys vir Fiksie gewen. Hy doseer in kreatiewe skryfwerk by Yale Universiteit.