Donna Tartt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Donna Tartt
Gebore 23 Desember 1963
Greenwood, Mississippi
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Romanskrywer
Bekend vir The Secret History (1992)
The Goldfinch (2013)
Eerbewyse Pulitzerprys vir Fiksie 2014

Donna Tartt (gebore 23 Desember 1963) is 'n Amerikaanse skrywer van drie romans: The Secret History (1992), The Little Friend (2002) en The Goldfinch (2013). Vir laasgenoemde werk wen sy in 2014 die Pulitzerprys vir Fiksie.