Cormac McCarthy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cormac McCarthy
Geboortenaam Charles McCarthy
Gebore 20 Julie 1933
Providence, Rhode Island, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Romanskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer
Bekend vir All the Pretty Horses (1992)
No Country for Old Men (2005)
The Road (2006)
Eerbewyse Pulitzerprys vir Fiksie 2007
Huweliksmaat Lee Holleman
Annie DeLisle
Jennifer Winkley

Cormac McCarthy (gebore Charles McCarthy; 20 Julie 1933) is 'n Amerikaanse skrywer van romans, toneelstukke en rolprentdraaiboeke. In 2007 wen hy die Pulitzerprys vir Fiksie vir sy postapokaliptiese roman, The Road (2006), oor die verhouding tussen 'n pa en sy seun, na 'n gebeurtenis die wêreld verwoes.