Toni Morrison

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Toni Morrison
Toni Morrison in 2008
Geboortenaam Chloe Ardelia Wafford
Gebore (1931-02-18)18 Februarie 1931
Lorain, Ohio, Verenigde State
Oorlede 5 Augustus 2019 (op 88)
New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Ramah (née Willis) en George Wofford
Alma mater Howard Universiteit
Cornell Universiteit
Beroep Romanskrywer, essayiste en dramaturg
Bekend vir The Bluest Eye (1970)
Song of Solomon (1977)
Beloved (1987)
Jazz (1992)
Paradise (1997)
Eerbewyse Pulitzerprys vir Fiksie (1988)
Nobelprys vir Letterkunde (1993)
Presidential Medal of Freedom (2012)
Huweliksmaat Harold Morrison (1958–1964; geskei)
Kind(ers) 2
Handtekening Toni Morrison (signature).svg

Toni Morrison (gebore Chloe Ardelia Wofford; 18 Februarie 19315 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse skrywer van romans, essays en toneelstukke. Sy wen die Pulitzerprys vir Fiksie in 1988 vir haar roman Beloved, asook die Nobelprys vir Letterkunde in 1993 vir haar versamelde werke tot op daardie stadium.[1] In 2012 is deur die Amerikaanse president Barack Obama die Presidential Medal of Freedom aan haar toegeken.

Werke[wysig | wysig bron]

Van haar werke sluit in:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "The Nobel Prize in Literature 1993". Nobelprize.org. Besoek op 6 Augustus 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]