Richard Ford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Richard Ford
Ford in 2013 by die Göteborg Boekefees
Gebore 16 Februarie 1944
Jackson Mississippi
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma mater Michigan State Universiteit
Universiteit van Kalifornië
Beroep Skrywer
Bekend vir The Sportswriter (1986)
Independence Day (1995)
The Lay of the Land (2006)
Eerbewyse Pulitzer-prys 1995
PEN/Faulkner Award 1995

Richard Ford (gebore 16 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse skrywer van romans en kortverhale. Sy mees bekende werk is die trilogie van romans The Sportswriter (1986), Independence Day (1995) en The Lay of the Land (2006) wat nou 'n tetralogie geword het met die byvoeging van 'n versameling novelles onder die titel Let Me Be Frank with You (2014).

Ford lei aan 'n gematigde vorm van disleksie.