Carol Shields

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carol Shields
Geboortenaam Carol Ann Warner
Gebore 2 Junie 1935
Oak Park, Illinois, V.S.A.
Oorlede 16 Julie 2003 (op 68)
Victoria, Brits-Columbië, Kanada
Nasionaliteit Vlag van Kanada Kanada
Beroep Romanskrywer
Bekend vir Swann: A Mystery (1987)
The Republic of Love (1992)
The Stone Diaries (1993)
Larry's Party (1997)
Unless (2002)
Huweliksmaat Donald Hugh Shields
Kind(ers) Anne Giardini

Carol Ann Shields (Illinois, 2 Junie 1935 – Victoria B.C., 16 Julie 2003) was 'n Amerikaans-gebore Kanadese skrywer. Sy het bekendheid verwerf het vir haar 1993-roman The Stone Diaries, wat beide die Amerikaanse Pulitzerprys vir Fiksie en die Kanadese Governor General's Award gewen het. Haar 1997-roman Larry's Party het verder die Orange Prize vir fiksie gewen. Sy is in 2003 oorlede aan borskanker.